As jy nuuskierig is oor iets of as jy 'n probleem ondervind, vra gerus rond. Linux Mint is een van die gewildste lessenaar-Linux-verspreidings en word deur miljoene mense gebruik. Dit kom met 'n gebruikersgids, 'n gemeenskapswebwerf, 'n versameling handleidings, aktiewe forums en kletskamers, en een van die dinamiesste gemeenskappe op die Internet.