Bly in kontak met jou vriende en kontakte, per e-pos, IRC of op jou gunsteling-sosiale netwerke. Linux Mint bied alles wat jy nodig het om met WhatsApp, Facebook, X, Slack, Signal, Discord en baie ander netwerke te kommunikeer.
Voorgestelde programmatuur
-
WhatsApp
-
Slack
-
Discord
-
Signal